Ceres van gister en eergister

Authors

Francois Botma

Keywords:

Building styles, historic buildings, architectural history, town planning

Synopsis

Eerste uitgawe, tweede druk
ISBN 1 86888 033 8

Die oorspronklike boek was uitgegee in glans hardeband, met fotos en uit-vou kaart agterin, 221 pp.Ceres van Gister en Eergister bied die leser 'n kykie op 'n verbygegane era, 'n tyd toe mense nog nóú met mekaar saamgeleef het... die tyd van vóór die aardbewing...... Ook vir die oningewydene, die leser wat nog nooit voet in hierdie bekoorlike Wes-Kaapse dorp gesit het nie, word die karakters wat die skrywer in die herinnering roep vlees-en-bloed mense met wie jy graag sou wou kennis maak.Trouens, met die lees sou jy jou dalk kon verbeel dat jy Oom Vaatjie van Wyk op sy donkiewa hoor verbykom, of dalk die geraas van die munisipale stoomlorrie met sy soliede rubberbande of selfs hoe 'n ry werkers neurie: 'Haaibon, siekabon, siekabon', voordat die pikke gelyk vorentoe val.Vir diegene wat soms terughunker na 'n Klein-dorpse bestaan toe die tyd byna stilgestaan het, is hierdie 'n lekkerlees-pretensielose boek.

 Book description in Afrikaans: Glans hardeband, met fotos en uit-vou kaart agterin, 221 bls

Author Biography

Francois Botma

The author  Francois Botma wrote this book in Afrikaans.
The book contains a treasure-trove of memories, stories and anecdotes based on the author’s thorough research. A keen sense of humor as well as oral tradition is evident when describing the ups and downs of the inhabitants of Ceres from the 1920s up to and including the earthquake of 1969. The book includes two fold out maps at the rear or the West and East areas of Ceres. There are numerous black and white illustrations across the book's 221 pages.

Greyscale photo in background of a landscape with a bridge, with modern red lettering of the book title at the top against a white background. Th author's name is at the bottom in thin black lettering.

Published

June 30, 1997