Die Aenaes
Keywords:
Latin, Translation, Virgil, Ancient GreekSynopsis
ISBN 0 86981 044 8 Originally published by Unisa Press in 1975
Enige vertaling van 'n kunswerk verloor onbepaalbaar veel van die oorspronklike. Die ritmiese verfyndheid en welluidende verhewenheid van die Aeneis kan nooit deur 'n vertaling weergegee word nie. Om dit ten volle te geniet, moet dit noodwendig in die oorspronklike Latyn gelees word. Mag hierdie vertaling 'n aansporing wees om Latyn te leer. Met slegs ons eie letterkunde voor oë kan daar nie 'n algemeen geldende letterkundige standaard gehandhaaf word nie - ons sal ons blind staar op 'n klein onderdeeltjie van die Westerse letterkunde. Ons is verplig om ook na Vergilius te kyk want in hóm het die Griekse en Latynse letterkundes, wat die bloedstroom is van die individuele letterkundes, gesinkretiseer en uitgeblom tot 'n literêre prestasie wat as klassiek en as universele maatstaf geld vir enige literêre kunswerk.
INHOUDSOPGAWE
Yoorwoord
Inleiding
DIE EERSTE BOEK: Aeneas se aankoms in Carthago
DIE TWEEDE BOEK: Die verhaal van die val van Troje
DIE DERDE BOEK: Aeneas se swerftog
DIE VIERDE BOEK: Die tragedie van Dido
DIE VYFDE BOEK: Aeneas se besoek aan sy vader in die Onderwereld
DIE SESDE BOEK: Op Sicilie
DIE SEWENDE BOEK: Die oorlog in Latium
DIE AGSTE BOEK : Aeneas besoek die bouterrein van toekomstige Rome
DIE NEG ENDE BOEK Turnus se aanval op die Trojaanse Jaer
DIE TIEN DE BOEK Die groot veldslag: die dood van Pallas, Lausus en Mezentius
DIE ELFDE BOEK Die groot ruiterygeveg: die dood van Camilla
DIE TWAALFDE BOEK Die beslissende tweegeveg: Die dood van Turn us
Toeligtende lys van eiename