Die Historiese Opvoedkunde: Enkele Eietydse Vraagstukke
Keywords:
Teacher training, History of EducationSynopsis
ISBN 0 86981 608 X
Series: Manualia Didactica 4
Also available in English as: History of education: a few contemporary educational issues.
Inhoudsopgawe
Hoofstuk 1. Begronding en ontwikkeling van die historiese opvoedkunde in die RSA en in Europa, en veral in Nederland en Belgie - I A Coetzer
- Die Pedagogiek as wetenskap kry sy beslag
- 'n Verbesondering van die vestiging en ontwikkeling van die Historiese Opvoedkunde in enkele Europese lande: Nederland en Belgie
- Die vestiging en ontwikkeling van die Historiese Opvoedkunde in Suid-Afrika
Bibliografie
Hoofstuk 2. Opvoedingsdissipline: 'n histories-eksemplariese perspektief - A E van Zyl
- Inleiding
- Plato (427-347v.C.)
- Martin Luther (1483-1546)
- John Dewey (1859-1952)
- Slotopmerkings
Bibliografie
Hoofstuk 3. Die Pedagogiese bydrae van John Dewey (1859-1951): 'n herwaardering - I A Coetzer
- Inleiding
- John Dewey se wording en beinvloeding as filosoof en opvoedkundige: 'n biografies-chronologiese oorsig
- Dewey se bydrae tot die onderwysteorie
- Dewey se bydrae tot die onderwyspraktyk
- 'n Evaluering van enkele pedagogiese uitsprake en praktyke van Dewey wat vir die kontemporere en toekomstige onderwyspraktyk nog segwaarde het
Bibliografie
Hoofstuk 4. Die neo-Marxisme en opvoeding - A E van Zyl
- Inleiding
- Neo-marxisme versus marxisme
- Die teoretiese onderbou van die neo-marxisme
- Die uitvloeisels van die Kritiese Teorie
- 'n Evaluering van die neo-marxisme in opvoedingsperspektief
Slotwoord
Bibliografie
Hoofstuk 5. Begaafdekindonderwys in die VSA: 1867-1987 / I A Coetzer
- Enkele kernaangeleenthede rondom begaafdheid/begaafdekindonderwys
- Begaafdekindonderwys in die VSA vanaf 1867-1900
- Begaadekindonderwys in die VSA vanaf 1900-1956
- Begaafdekindonderwys in die VSA vanaf 1957 tot in die tagtigerjare
Bibliografie
Hoofstuk 6. Begaafdekindonderwys in Suid-Afrika - I A Coetzer
- Inleiding
- Blyke van belangstelling in die begaafdheidsverskynsel in Suid-Afrika voor 1960: 'n oorsig
- Begaafdekindonderwys in die RSA sedert die sestigerjare tot in die tagtigerjare
- Samevatting
Bibliografie
Hoofstuk 7. Opvoeding tot doodsaanvaarding: 'n histories-kontemporere beskouing - A E van Zyl
- Inleiding
- Die dood in histories-eksemplariese perspektief
- Aspekte wat in ag geneem moet word tydens opvoeding tot doodsaanvaarding
- Die pedagogiese uitdaging
Bibliografie