Die Nederlandse Geloofsbelydenis: Onstaan, Skrifgebruik en Gebruik
Keywords:
Dutch Church History, Afrikaans translation, Bible analysisSynopsis
ISBN:0 86981 518 0
Series: Studia Composita 1
Projek van die Instituut vir Teologiese Navorsing
Inhoud
Voorwoord
HOOFSTUK 1
Die Nederlandse Geloofsbelydenis: Konteks en teks. J W Hofineyr en E van Niekerk
HOOFSTUK 2
Die hermeneutiese sleutel van die Nederlandse Geloofsbelydenis. E van Niekerk
HOOFSTUK 3
Die historiese wortels van die Skrifgebruik in die Nederlandse Geloofsbelydenis. H L Bosman ..
HOOFSTUK 4
Die gebruik van die Ou Testament in die Nederlandse Geloofsbelydenis. H L Bosman
HOOFSTUK 5
Die gebruik van die Nuwe Testament in die Nederlandse Geloofsbelydenis. EH Scheffler
HOOFSTUK 6
Empiriese patrone met betrekking tot die houdings, opinies en standpunte van predikante rakende belydenisskrifte. I J van Eeden
HOOFSTUK 7
Empiriese patrone met betrekking tot die houdings, opinies en standpunte van belydende lidmate rakende die Nederlandse Geloofsbelydenis. I J van Eeden
Slotwoord
BYLAAG A
BYLAAG B
BYLAAG C