Die sendingstasie Phillippolis 'n Histories-opvoedkundige studie
Keywords:
Phillippolis, Missionary, Church History, Griquas, London Missionary SocietySynopsis
ISBN: 0 86981 685 3
Publication Date: 31 December 1991
INHOUD
PROBLEEM- EN DOELSTELLJNG
VOORGESKIEDENIS VAN DTE GRIEKWAS
SENDINGWERK EN -OPVOEDING TE PHTLIPPOLIS
Ontstaan en beleid van die LMS
Totstandkoming en bestuur van Philippolis
Sendingwerk en -opvoeding
Die eerste jare, 1823-1828
Tydperk van bestendige vordering, 1829-1836
Dienstyd van eerww. Theophilus Atkinson en Gottlob Schreiner, 1836-1842
Dienstyd van eerww. Peter Wright en W. Y. Thomson, 1843-1849
Vinnige verwisseling van sendelinge, 1849-1851
Dienstyd van eerw. Edward Solomon, 1851-1857
Die /aastejare, 1857-1861
BETEKENIS VAN DIE SENDINGSTASTE PHTLIPPOLIS
Inleidende opmerkings
Betekenis op die gebied van kerk en skoal
Betekenis op sosio-ekonomiese gebied
Betekenis op politieke gebied
SLOTBESKOUING
Bylae: Die sendingstasie Philippolis, 1823-1861
Verwysings
Bronnelys