South Africa's General Elections 1910-1981: Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesingsmanifeste 1910-1981
Keywords:
South Africa, General elections, Politics, Public administrationSynopsis
This bilingual book spans 474 pages, and the content is supplied in three parts (pdf files) : pages 1-158, pages 159-316 and pages 317 -474.
ISBN O 86981 443 5
Inhoud/Contents
Deelnemende Partye/Participating Parties xi
Inleiding 1
Introduction 11
Verkiesingsdatums • 1910-1981 • Election Dates
15 September 1910 21
20 Oktober/October 1915 29
10 Maart/March 1920 93
8 Februarie/February 1921 125
17 Junie/June 1924 151
17 Junie/June 1929 193
17 Mei/May 1933 247
18 Mei/May 1938 253
7 Julie/July 1943 289
26 Mei/May 1948 311
15 April 1953 349
16 April 1958 373
18 Oktober/October 1961 401
30 Maart/March 1966 405
22 April 1970 421
24 April 1974 437
30 November 1977 451
29 April 1981 471
Preface
The collection and availability of the official publications of South African political parties from 1910 onwards for study and research purposes as well as the participation of Coloureds and Indians in the governmental processes have given rise to a greater interest in party-political activities and particularly in electioneering. Because the election manifestos are of such vital importance to the continued existence of political parties and may be crucial in deciding whether or not they win or lose an election, there is a real need for a publication such as this one. Because political parties did not preserve their political papers and documents, valuable election material was destroyed. This is particularly true of election manifestos. It has taken me many years to recover the copies of election manifestos appearing in this publication. As far as the two most important political parties, i.e. The New Republic· Party (NRP) (1977) [known as The South African Party (SAP) until 1933; known as The United South African National Party (USANP) from 1934 and as The United Party (UP) since 1939] and the National Party (NP) (1914-1939) [known as The Herenigde National Party (HNP) from 1940; and again as The National Party (NP) since 1950], are concerned I have succeeded in tracing all the manifestos published by them. I was not as successful as far as the smaller parties are concerned. It should be noted that not all small parties published manifestos during every election in which they participated. The official policy of the Progressive Party which was founded in 1959 and its successor, The Progressive Party which was founded in 1959 and its successor, The Progressive Federal Party ( established in 1977) has always been . not to publish traditional manifestos during general elections. For this reason no such policy statements appear in this publication. This book contains a collection of the complete official texts of the election manifestos of the largest White political parties and some of the smaller parties which participated in the general elections from 191 O to 1981. The two referendums of 1960 and 1983 are not included. All the documents in this publication are reproduced verbatim, some in their original form and style, while the typographical lay-out of others has been changed. A word of thanks to Mrs M A Coetzee who is attached to the United Party Archives at the University of South Africa, for the valuable assistance she has rendered in tracing some of the manifestos. Moreover, I would like to express my sincere thanks and appreciation to the University of South Africa for what it has already done to facilitate the collection, conservation and accessibility of South African party-political documents and in particular for the publication of this collection of basic party documents.
Voorwoord
Die versameling en beskikbaarstelling van die amptelike publikasies van Suid-Afrikaanse politieke partye vanaf 1910 vir studie en navorsing en die deelname van Kleurlinge en Indiers aan die regeringsprosesse bet 'n groter belangstelling in partypolitieke aktiwiteite en veral die veg van verkiesings tot gevolg gebad. Aangesien die verkiesingsmanifeste van partye so 'n belangrike rol speel in die bestaan van partye en 'n deurslaggewende rol kan speel in bulle kanse om verkiesings te wen of te verloor, bestaan daar 'n beboefte aan 'n publikasie soos bierdie een. Baie waardevolle verkiesingsmateriaal bet al verlore geraak as gevolg van die nalatigbeid van politieke partye om bulle politieke stukke beboorlik te bewaar. Een van die reekse wat baie skade gely bet, is juis die van die verkiesingsmanifeste. Dit bet my dan ook jare geneem om die kopiee wat in hierdie publikasie verskyn, op te spoor. Wat die twee vemaamste partye betref, t.w. Die Nuwe Republiek Party (NRP) (1977) [tot 1933 bekend as Die Suid-Afrikaanse Party (SAP); vanaf 1934 bekend as Die Verenigde Suid-Afrikaanse Nasionale Party (VSANP) en vanaf 1939 bekend as Die Verenigde Party (VP)] en Die Nasionale Party (NP) (1914-1939) [vanaf 1940 bekend as Die Herenigde Nasionale Party (HNP); en vanaf 1950 weer bekend as Die Nasionale Party (NP)], is daarin geslaag om al die manifeste op te spoor wat wel verskyn bet. Wat die kleinere partye betref, was ek nie so suksesvol nie. Daar dien op gelet te word dat nie alle klein partye manifeste gepubliseer bet tydens elke verkiesing waaraan bulle deelgeneem bet nie. Die amptelike standpunt van Die Progressiewe Party (PP) wat in 1959 gestig is, en van sy opvolger, Die Progressiewe Federale Party (PFP) wat in 1977 tot stand gekom bet, was om nie tydens algemene verkiesings tradisionele manifeste te publiseer nie. Daar verskyn dan ook geen sodanige politieke beleidsverklarings van hierdie party in hierdie publikasie nie. Hierdie boek bevat 'n versameling van die volledige amptelike tekste van die verkiesingsmanifeste van die grootste Blanke politieke partye en sommige van die kleinere partye wat aan die 18 algemene verkiesings vanaf 1910 tot 1981 deelgeneem bet. Die twee referendums van 1960 en 1983 is nie ingesluit nie. Aile dokumente in hierdie publikasie is verbatim gereproduseer, sommige in bulle oorspronklike vorm en styl, terwyl andere tipografies nuut aangebied is. 'n W oord van dank kom mev MA Coetzee verbonde aan die Verenigde Party-Argief by die Universiteit van Suid-Afrika toe vir die waardevolle bulp wat sy verleen bet met die opspoor van sommige van die manifeste. Ek wil my dank en waardering betuig aan die Universiteit van Suid-Afrika vir wat die Universiteit reeds gedoen bet vir die versameling, bewaring en toeganklikmaking van Suid-Afrikaanse partypolitieke dokumente en in die besonder vir die publikasie van hierdie versameling van basiese partystukke.
Downloads
- SA General Election Manifestos 1910_1981_compressed-159-316.pdf SA General Election Manifestos 1910_1981_compressed-159-316.pdf
- SA General Election Manifestos_compressed-p317-474.pdf SA General Election Manifestos_compressed-p317-474.pdf