Sessie in securitatem debitii? Quo Vadis?

Authors

Susan Scott

Keywords:

Taxation, Legislation, Insolvency, Session, South African Law, Private law

Synopsis

Although the book main title is in Latin, this book is published in Afrikaans and English.

ISBN O 86981 613 6

Susan Scott, editor
Pretoria, Maart 1989


Voorwoord    vii
1 Voorbereidende literatuur
1.1"Sessie en factoring in die Suid-Afrikaanse reg" 1987 De Jure 15 -40 deur Susan Scott 
1.2 "Verpanding van vorderingsregte: uiteindelik sekerheid?" 1987 THRHR 175-19 4 deur Susan Scott  29
1.3 "Algehele sekerheidsessies" 1988 THRHR 4 3 4-453 ; 1989 THRHR 45 -53 deur Susan Scott 53
1.4 "Sekerheidstelling deur middel van roerende goed" (werkstuk 2 3 projek
4 6) deur die Suid-Afrikaanse regskommissie    88
2 Voordragte gelewer op 29 Oktober 1988
2.1 Akademiese probleemstelling deur Susan Scott  90
2.2 Problem areas encountered in practice deur C d' A Ussher   97
2.3 Lewering van die dokument waaruit die reg blyk as geldigheidsvereiste vir sessie deur A N Oelofse  104
2.4 A tax lawyer's view deur B Wunsh  119
2.5 Toekomstige regte, boekskulde en insolvensie deur P E Streicher   136
2.6 The drafting of cession documents deur J Luttig   156
2.7 'n Regterlike perspektief deur P M Nienaber 1 67
3 Paneelbespreking 17 6

Voorwoord
Op 29 Oktober 1988 bet die departement Privaatreg van die Universiteit van Suid-Afrika ' n seminaar oor die onderwerp "Sessie in securitatem debiti - Quo Vadis?" aangebied. Hierdie seminaar bet wye belangstelling uitgelok en is goed bygewoon. Die sprekers by die geleentbeid is gekies om verskeie aspekte van hierdie onderwerp te dek en om verskillende belangbebbende groepe en persone se standpunte en probleme te stel. Soos wat 'n mens kon verwag, was daar geen eenstemmigbeid onder die sprekers oor die presiese aard van sessie in securitatem debiti nie. Daar was egter algemene eenstemmigbeid dat bierdie gebied van die reg tans in groot onseke'rbeid gedompel is en dat die posisie waarskynlik slegs deur wetgewing reggestel sal kan word. Oor die vorm wat hierdie wetgewing sou kon aanneem was daar eweneens nie eenstemmigbeid nie, maar die meeste probleemaspekte van die verskillende benaderings is taamlik volledig uitgelig. Elkeen wat in hierdie kontensieuse onderwerp belangstel, sal waarskynlik op die eenof ander wyse by die dag se verrigtinge baat kon vind en daarom is besluit om hierdie bundel saarn te stel. Dit bevat egter nie alleen die sprekers se voordragte en die paneelbespreking nie, maar ook ' n aantal artikels wat die sprekers as basiese literatuur in die voorbereiding van bulle voordragte gebruik bet. Die aanbevelings en voorgestelde wetsontwerp ten opsigte van sessie in securitatem debiti in die Suid-Afrikaanse Regskommissie se werkstuk oor Sekerheidstelling deur middel van roerende goed (werkstuk 23 projek 46) word volledigbeidsbalwe ook aangebaal. Erkenning word aan De Jure, THRHR en die regskommissie verleen vir die gedeeltes waarna verwys is. Ek vertrou dat hierdie bundel ' n waardevolle toevoeging tot die bestaande literatuur oor sessie in securitatem debiti sal wees en dat dit tot 'n beter begrip van hierdie belangrike en kontensieuse regsfiguur sal bydra.

Author Biography

Susan Scott

Susan Scott was the editor of this volume of bilingual discussion papers, with her colleagues from the Department of Private Law at the University of South Africa based in Pretoria. See the Table of Contents for the various contributors.

White lettering with white horizontal lines at top and bottom on a plain navy background

Downloads

Published

June 30, 1989

Details about this monograph

Physical Dimensions