Hoe moet ek my pakket bele?
Keywords:
Retirement planning, Financial planning, Personal Finance, Estate PlanningSynopsis
ISBN: 1 86888 103 2
(This book was originally also available in English by the same author.)
Het jy ’n pakket om te belê?
Hierdie boek wys jou hoe om:
• te besluit of jy ’n pakket moet neem of nie
• jou beleggingsomgewing te evalueer
• op ’n makelaar of adviseur te besluit
• die koste van ’n pakketbelegging te bepaal
• jou risikos, behoeftes en doelwitte te bepaal
• tussen ’n pensioen-, voorsorg-, vastevoordeel- en vastebydraefonds te onderskei
• jou pakket na ’n nuwe werkgewer oor te plaas
• ’n besigheid met jou pakket te begin of te koop
• jou pakket vir aftrede te belê
• buitelandse beleggings te maak
• jou beleggings-, inkomstenbelasting-, boedelbeplannings- en aftredebeplanningsbesluit te integreer en slaggate te vermy
• jou pakketbelegging met jou huweliksgoederenbedeling (HVK) te integreer
• jou pakket met betrekking tot egskeiding, insolvensie of emigrasie te hanteer