Op die vooraand van Apartheid: Die rassevraagstuk en die blanke politiek in Suid-Afrika, 1939-1948

Authors

J P Brits
University of South Africa

Keywords:

Apartheid, South African History, Segregation policy, Nationalism

Synopsis

ISBN: 0 86981 835 X 

Op die vooraand van apartheid is die eerste wetenskaplike werk wat volledig fokus op die krisisafmetings wat Suid-Afrika se rassevraagstuk gedurende en kort na die Tweede Wereldoorlog aangeneem het. Die boek verduidelik waarom Hertzog se segregasiebeleid misluk het en waarom die regerende Verenigde Party nie 'n alternatief daarvoor kon vind nie; dit verklaar die tragiek van liberalisme in die tyd; en dit ontleed die stygende gety van swart nasionalisme en Afrikanernasionalisme ... en daarmee saam die verrysenis van apartheid.

Author Biography

J P Brits, University of South Africa

Prof J P Brits was attached to the Department of History at the University of South Africa.

Mustard background and deep mauve lettering is used for the author's name at the top, and the main title, with 2 thin lines inbetween.  The central artwork placed below the lettering is a graphic rendering of a white male in profile, left, mirrored back to back against the profile of a black male.

Downloads

Published

December 31, 1994