'n Histories-opvoedkundige verkenning van Kleinkinderopvoeding
Keywords:
Early childhood, Pedagogy, Teacher training, CrecheSynopsis
ISBN 0 86981 605 5
Hierdie boek is ook beskikbaar onder die titel "A historical pedagogical investigation
of infant education".
INHOUDSOPGAWE
VOORWOORD
Hoofstuk 1: Terreinverkenning - J J Booyse
Hoofstuk 2: Die wortels van kleinkinderopvoeding in die Westerse wereld - Elsa G Kruger
Hoofstuk 3: n Eksemplariese kyk op informele kleinkinderopvoeding vanaf +- 500nC tot +- 1650 nc - Elsa G Kruger
Hoofstuk 4: Nuwe visies op kleinkinderopvoeding: Die sewentiende en agtiende eeue - Elsa G Kruger
Hoofstuk 5: Die wordingsgang van kleinkinderopvoeding in die negentiende eeu - Elsa G Kruger
Hoofstuk 6: Kleinkinderopvoeding in die twintigste eeu: Enkele betekenisvolle didaktiese modelle - Elsa G Kruger
Hoofstuk 7: Die kleuter en spel - T G Smith
Hoofstuk 8: Owerheidsmaatreels ter bevrediging van kleinkinderonderwys in Groot-Brittanje, Europa, die VSA, Sowjet-Rusland en Israel - Lien van Niekerk
Hoofstuk 9: Die voorskoolse onderwysbeweging (die kleinkinderskoolbeweging) in Suid-Afrika
BYLAES