Juridiese aspekte van onderwys-, skool- en klasbestuur
Keywords:
School management, Classroom management, Education, Public education systemSynopsis
ISBN: 0 86981 564 2
Also available in English as: Juridical aspects of education, school and classroom management
In hierdie publikasie, een van die eerstes van sy soort, word die regsposisie van die onderwysbestuurder, maar ook dié van alle onderwysers in die openbare onderwyssektor belig. Met die klem op regsaspekte rondom administrasie en bestuur word 'n belangrike bydrae gelewer tot regsordening binne die onderwysberoep.
Downloads
Published
December 31, 1988
Series
Categories
Copyright (c) 1988 Unisa Press