Kalliope Band I: Griekse Jambiese en Elegiese poesie van Archilochos tot Theognis

Authors

J H Barkhuizen
University of South Africa
W J Henderson
University of South Africa
C A Van Rooy
University of South Africa

Keywords:

Classic Greek literature, Greek Poetry, Greek Poets

Synopsis

ISBN: 0 86981 327 7 

Publication Date: 31 December 1986

KALLIOPE I bevat 'n bloemlesing van 30 gedigte uit die poësie van die volgende Griekse jambiese en elegiese digters: Archilochos, Kallinos, Turtaios, Semonides, Solon, Mimnermos, Xenophanes en Theognis (die eerste helfte van die sewende eeu tot die tweede helfte van die sesde eeu vC). Dit bevat telkens 'n kort inleiding oor die lewe en werk van elke digter, met 'n bibliografie. Die teks van elke gedig word telkens gevolg deur 'n apparatus criticus oor die teks, 'n filologiese kommentaar, 'n struktuuranalise en 'n literêre of ander vertolking van die gedig as geheel, asook 'n bibliografie.

Alhoewel elk van die drie outeurs van KALLIOPE I die leiding met spesifieke gedigte geneem het, het al drie aan al die gedigte krities meegewerk. Hul eie bydraes word veral op die gebied van struktuuranalise en vertolking van die gedig as geheel
gedoen.

Die werk sal gevolg word deur KALLIOPE II, 'n gelyksoortige boek deur dieselfde outeurs oor die suiwer liriese Griekse poësie vanaf Alkman tot Pindaros.

 

Author Biographies

J H Barkhuizen, University of South Africa

Prof J H Barkhuizen was attached to the Department of Classics, University of South Africa.

W J Henderson, University of South Africa

Prof W J Henderson was attached to the Department of Classics, University of South Africa.

C A Van Rooy, University of South Africa

Prof C A Van Rooy was attached to the Department of Classics, University of South Africa.

A classic Greek horizontal border pattern in brown is placed at top and bottom of the cover. The cover contains an ancient colour drawing of a woman playing the lute. the book title is placed in brown lettering above the drawing, and the 3 authors' names are placed at the bottom right of the drawing.

Downloads

Published

December 31, 1986