Hoe moet ek my geldsake na skool en universiteit beplan?
Keywords:
Financial planning, Budgeting, Basic financial skills, Novice advice, Self-helpSynopsis
ISBN:1 86888 036 2
This book was also originally made available in English with the title: How to plan your money matters after school and university
Word ‘n finansiële wenner! Wat skoliere, skoolverlaters, studente en jongmense behoort te weet omtrent hulle persoonlike geldsake.
Hierdie boek leer jou hoe om:
- te beplan vir'n onsekere finansiële toekoms
- finansiële dissipline oor jou lewensíklus toe te pas
- persoonlike finansiële beplanning te doen
- jou studies en loopbaan as werknemer of werk- gewer te beplan
- lewensbelangrike persoonlike finansiële riglyne toetepas
- 'n motor te koop vir maksimum welvaart
- 'n woning te waardeer, die kostehtems te bepaal, die koopkontrak te verstaan en die aankoop te finansier
- jou eie testament op te stel
- beleggings te vergelyk en te kies, asook hoe om 'n makelaar te kies
- jou huweli ksvoorwaardekontrak op te stel
- jou kinders 5e finansiële toekoms te beplan
- te beplan as jy met iemand saamwoon • jou inkomstebelastingaanspreeklikheid te bereken
Downloads
Published
December 31, 1997
Series
Copyright (c) 1997 Unisa Press